Tuisblad
Hoekom internet?
Tariewe
Voorbeelde
Kontak ons.
Ons hier by Cheapweb weet hoeveel mense droom oor 'n eie webblad, maar ontsien die onkoste van buitensporige hoë tariewe wat deur ontwerpers gevra word.

Sommiges val in die strik van "goedkoop" ontwerpers, net om later te besef die grafika en interaktiewe vraelyste werk nie behoorlik nie.

Vir bekostigbare webblaaie, met die nuutste grafiese ontwerpe en vraelyste (kyk gerus na die voorbleelde van webblaaie), kontak ons vandag nog!
082 926 8494 of info@cheapweb.co.za
Kopiereg - Cheapweb 2007
Site Meter